Modulekode | IOW 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Rekenaarvaardigheid en digitale tegnologie as medium vir ontwerp. Produksiebestuur: tegnologie en produksiesisteme vir papier- en skermgebaseerde media. Ontwerp as visuele kommunikasie: inhoud, gehoor, media en ontwerpstrategie. Toepassing en ontwerp: probleemoplossing van visuele identiteit, verpakkings-, uitstallings-, redaksionele, advertensie- en reklame-ontwerp. Individuele ontwerpnavorsing. |
Modulekrediete | 50.00 |
Programme | |
Voorvereistes | IOW 200, VKK 120, VKK 220 |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week, 4 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App